BLOU MAANDAG


 

Wat ‘n laaaang dag op kantoor het ek nie agter die rug nie.   Voor ek myself kon kry was dit 4 uur en toe het ek nog nie klaar my maand opgawes gedoen nie.   Moes hier en daar ‘n skelm 7 min vat om te gaan rook(want dit is hoe lank dit vat om ‘n sigaret te rook wanneer jy haastig is).

Lewer kommentaar