SINGLE SUCKS


Kan jy glo dat een van die loosers in die dating pool die audacity het om vir my te sê ek weet nie wat ek soek nie!   Wil ek alleen wees of wil ek saam iemand wees?

Wel my vriend, obviously is jy nie die een saam met wie ek wil wees nie!!!!!!

Om single te wees het sy voordele:

1)ek is koning van die remote and kan Fine Living Network kyk tot ek kots van badkamer en sitkamer renovations

2)ek kan vir my oats maak vir aandete as ek te lui is om iets te doen

3)ek kan myself bevredig wanneer ek lus het, sonder om te worry of dit goed is vir die ander persoon.

JA, EK IS KONING OOR MY HUIS

Maar ja, ek soek iemand.   Ek soek ‘n ordentlike ou wat ‘n werk het, nie te erg mentally disturbed is nie en natuurlik vir my lief is.

Is daar iemand beskikbaar?

2 responses to “SINGLE SUCKS

  1. Ek dink jou “vriend” het dalk meer issues as jy!! Niemand soek beterweterige losers in jou lewe nie! Doen net wat jy wil en geniet dit! After all it is YOUR life!!!

  2. Hy het die Cinderella Kompleks. Hy sit op sy alie en wag vir ‘n ryk sugar daddy om vir hom te sorg. Obviously is ek nie die sugar daddy nie en ek is jammer, ek het my eks ook ontmoet toe hy niks was nie en toe hy begin suksesvol raak was ek nie meer goed genoeg nie. Maar dit is die verlede en ek is klaar met daardie boek.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s