Hi Bloggers dit is die eerste keer in ‘n week dat ek iets hier skryf.   Ek kan lieg en sê ek was besig om vrede in die Midde Ooste te bewerkstellig of plase vir boere terug te gee in Zimbabwe.   Maar nee, ek was dood verveeld by die huis en het net mooi niks gedoen behalwe slaap, opstaan, bad, werk, internet, tv, slaap en dan weer die hele routiene van vooraf.

Maar ek is nie moedeloos nie, ek het my saak in die hof gewen en dit lyk asof my werk issues ook uitgesorteer is.   Alles wat my stres veroorsaak het is besig om te verdwyn so nou is dit nog net een of twee goedjies en dan natuurlik die groot LIEFDE wat gesoek moet word.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s