VRIENDE?


Ek is so moeg vir die speletjies wat mense speel!   Vandag is ‘n ongelukkige dag vir my en ek verloor vriende by die sekonde.   En die ergste van alles is, is dat ek niks doen nie.

My goeie vriend met wie ek so baie gedeel het, spring op ‘n vliegtuig na die UK en verwyt my nou dat ek hom nie bystaan nie.   Ek het van die begin af vir hom gesê dat daar nie ‘n romantiese attraksie is nie maar dat ons vriende kan wees.   Nou soek hy net foute met my en as ek hom sms sal hy die 6 foute in my lewe met my deel.  

My nuwe vriend vir wie ek wel ‘n gevoel het, kry nie my sms nie of iets en is nou kwaad vir my.   Hy speel nou weer op gaydar rond.

Wat de hel mense!!!!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s