Sondag


Dit is laat middag en ek het nou net wakker geword na ‘n geforseerde middagslapie.   Ek was so verveeld ek kon van my kop af raak en het toe maar besluit om morpheus te besoek.

Nee, nee, nee hieraan sal ek iets moet doen.   ‘n Mens kan nie jou lewe omslaap nie.  

Ek het ‘n social life gehad ‘n ruk terug en naweke was ‘n tyd vir party en ek het die hele week uitgesien na Vrydag 16H00.   Ek weti waar het ek my mojo verloor nie maar ek sal moet backtrack en hom vind.   Dit voel of die lewe my verbygaan.

One response to “Sondag

  1. Wel, dis maklik om te change. Nooi vriende oor, pop solank die popcorn (vir my lowfat diet) en kry die G&T gereed. (Ja, ek drink my ou G&T getrou – fok die vet…)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s