MNET OF MRUGBY?


Dit is 20H36 op ‘n Saterdagaand en ek lê op die naat van my rug en hoes en proes.   Ek sit nou al vir twee dae met ‘n verkoue en het vanmiddag die hele middag omgeslaap.   Maar dit is nie die rede dat ek blog nie dit is die wonderlike MNET wat my befok het.   Ek is nie een van die gelukkiges wat DSTV het nie, so mnet is my redding van die derde wêreld vermaak op sabc.   Vandat ek van die dorp af gekom het, en na die kort kuier by my vriend, is daar rugby op mnet.   DIE FOKKEN HELE DAG AL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Dit werk nie so nie mense.   Nie eens die mooi spelers maak op vir ‘n hele dag se gemors nie.   Komaan, ek het nie betaal vir rugby nie!

2 responses to “MNET OF MRUGBY?

  1. Dit is kak. Ek het ‘n brief geskryf vir MNET – en hulle doen nie eers die moeite om te reageer nie. Dalk as hulle prn begin uitsaaisien ons minder rugby. Lol.

  2. hahahaha ek het ook vir hulle ‘n brief geskryf en hulle belowe nogal ‘n antwoord binne 24 uur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s