MALEMA:JEUGJOWEEL


Wat sê die ou afrikaanse spreekwoord van bome, hoog en wind?   O ja . . . die hoogste bome kry die meeste wind.   Malema, Malema as jy jouself wil voorhou as ‘n boom vir die afrika jeug, moet jy wind verwag.   Jy het mos niks om weg te steek nie?   Jy is mos ‘n gegradueerde alumni met ‘n goeie werk en betaal jaarliks jou belasting?   NOT!!!!!!!!!!!

Ek is ‘n aap, maar ek is ‘n ou aap, my ketting klingel nie meer nie.   Waar ‘n rokie trek is ‘n vuurtjie my vriend!   Logika bekryf net dat ‘n ongekwalifiseerde persoon nie jou lewensstyl kan handhaaf nie, en dit help nie om die aandig na rassistiese opmerkings oor wit kinders van die suburbs nie.   Hulle ouers het die geld op ‘n eerllike manier verdien en is dus geregtig om met die duur sportmotors te ry.

Jy my ou maat wou op die soustrein ry en nou dat jy dit nie meer kan wegsteek nie, nou gryp jy na grasspriete.

My advies aan jou?   Klim terug uit die gutter waaruit jy geklim het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s