SONDAG BLUES


Ek sit hier en kyk American Idol en vat ‘n trek van my sigaret.   Dit was ‘n lang boring dag en my middagslapie was onaangenaam as gevolg van die hitte.   Die voordeur en balkon deur was oop en die dakfan was aan, maar nogsteeds het daar nie ‘n windjie getrek nie.  

Nie lus vir werk môre nie, weet nie eintlik waarvoor ek lus is nie.   Ek is siek vir die mense daar en die skynheiligheid.   Elke glimlaggie skree Tupperware.  

Sondag blues? Ja miskien so ‘n bietjie.   Ek het al erger gehad en het al slegter gevoel maar dit is nogsteeds so ‘n stil kolletjie op my maag wat vreet.

3 responses to “SONDAG BLUES

  1. Ek ken die gevoel. Onthou jy toe ons kinders was, het Sondae al hierdie “feel” aan hom gehad. Verlang na mense wat jy nie ken nie, en die traantjies sit maar vlak. Fok Sondae.

  2. Ek leef al jare saam met Sunday Blues. Soms is die hele Sondag sommer in sy moer. Maar een ding wat help, is die see. Al loop jy net in die vlak watertjies. Sterkte met die Maandag en die mense🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s