LEKE EKONOMIE


Ek het nog nie tyd gehad om die budget te bestudeer nie maar een kwelpunt bly in my voorkop.   Nou die aand gaan ek SARs se site en tot my skok sien ek dat dat daar net so oor die 5 miljoen gereristreerde belasting betalers is.   My vraag is nou:

“hoe kan 5 miljoen sorg vir 45 miljoen?”

Die oomblik wanneer hierdie ongelykheid uitgeskakel word sal ons land floreer, tot dan, is ons ‘n derde wêreld ekonomie.   Sekerlilk was apartheid sleg (?) maar kom ons dink ‘n bietjie wie is die belastingbetalers!   Ek en jy wat hier sit op ons rekenaars en laptops, ons met ons elektrisiteit en televisie lisensies.   Ek maak ‘n growwe veralgemening maar ek is oortuig dat 90% van daardie 5 miljoen mense wit is en dat 80% van hulle wit mans is.   

Ek gesels nou die dag met ‘n vriend en ons lag oor die sad toestand van ons land met al die korrupsie en misdaad en ook die ekonomie.   Hy bring toe ‘n ander belangrike punt op, naamlik, wat gaan gebeur as die Raymond Ackermans, die De Beers ens. aftree en/of vervang word deur die mense wat besig is om so hulself te verryk?   Gaan die ekonomie dan nog staan?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s