SPAAR GELD, RY DIE SOUSTREIN!


Volgens ‘n berig in die Volksblad vandag gaan 2 hoë amptenare van die Mangaung-munisipaliteit, wat Bloemfontein insluit, elk ’n peperduur ampsmotor en na bewering ’n lyfwag kry!   Dit terwyl die munisipaliteit tegnies bankrot is en onder R1 miljard se uitstaande debiteure steier.

Sommige meen die premier, mnr. Ace Magashule, behoort in te gryp en die ouditeur-generaal moet dit ondersoek.   Maar tussen my en jou gesê, dit is nou nie asof eerlikheid in die staatsdiens hoog aangeskryf word nie en partykeer kry ‘n mens die idee dat ‘skep terwyl daar is’ eerder onder die nasionale embleem moet staan.

Beide hoë amptenare se vorige karre (waarvan een ‘n BMW 5-reeks was) is fucked up gery en moet vervang word.   Dit voel asof hulle eerder moet vertrou word met die goeie ou perdekar!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s