Die nasionale uitsaaier van Uganda (UPAY) het sopas ‘n nuwe realiteit televisie program aangekondig. Dit heet “Don’t do me . . . and win!” Die dinkskrum van die uitsaaier het lank gedink oor hoe om die negatiewe beeld te breek weens Uganda se gay fobie, en het vorendag gekom met die reeks. Kortliks kom dit daarop neer dat twee gay mans waarvan een ‘n model is (soos hierbo) word op ‘n klein eiland gedrop en as hulle deur die 30 dae kan kom sonder om ‘fisies’ te raak, wen altwee $10, of te wel 500 000,00 Uganese rande. Sterkte ouens!!!! Hou kop bo water.
Advertisements