GIN&TONIC


babelaas

Die blou trein het vanoggend oor my gery en sy ablusie op my kop skoongemaak.   Dit was swaar om op te staan maar die roep van die natuur moes beantwoord word en ek het hierdie onaanaardige swangervrou craving na vrugteslaai gehad.  

Toe ek by die huis kom het ek alles net soos neergeplak en die oorvol asbakkie van gisteraand se fees van gin&tonic en smokes gaan uitgooi.   My mond het geproe soos ‘n asbak en die leë bottel Gilbey’s het op die wasbak gepronk soos die Voortrekker monument.  

Ek het net besluit hierdie kopseer gaan nie weg gaan met enige hoeveelheid apsperiene of enigiets nie en het besluit op ‘n slaappil!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s