WREDE KULTUUR


 

VANDAG  HET IETS NET VIR MY GESE EK MOET GAAN STOP BY DIE EERSTE SIRKEL VANAF MANNIES WAT INDRAAI NA DIE ALTERNATIEWE DORP.   ELKE VRYDAG HET HULLE ‘N DIERE VEILING DAAR EN VERKOOP DIE SKAPIES VIR DIE NAWEEK SE BEGRAFNISSE.   DAAR MOET MOS BLOED VLOOI.   ANYWAY DAAR STAAN SEKER  5  NA TIEN KRAALTJIES WAAR DIE SKAPE NET NET INPAS EN NIE EENS KAN LE NIE.   tERWYL EK HIERDIE FOTO GENEEM HET HIERBO KOOP IEMAND ‘N SKAAP EN MET VASGEBINDE POTE WORD HY LEWEND IN DIE KATTEBAK GEDRUK!!!!!!!!!!     WAAR IS DIE SPCA?   jY KAN NIKS HIERAAN DOEN NIE WANT DIT IS KULTUUR.

IS WREEDHEID KULTUUR?

2 responses to “WREDE KULTUUR

  1. Ek dink ou Henk jy moet vertel van die Skaap in die kattebak. Ek kan maar net hoop en bid dat hierdie kultuur aanpas en ver-westers, want die gebruike is absoluut barbaars.

  2. Baie geluk met jou mylpaal van die eerste 1000 bloggers op jou site! Wel gedaan. Ons kuier lekker by jou, en moet NOOIT ophou nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s