BLOED LOOP IN BLOEMFONTEIN


Dit is vandag Nasionale Polisie Dag waar die SAPS en die publiek die bydra van die regeringsinstansie gedenk en daarom wil ek nou vir hulle sê dankie dat:

1)julle 50 beeste slag in die publiek sodat koppe, pote en binnegoed in die straat lê!!!! wat ‘n goeie voorbeeld stel julle nie.   Ek slaap nou sommer meer gerus nadat ek weet die mense wat my moet beskerm behendig is met kele afsny!

2)julle omtrent 50 000 SAPS lede uit hulle werk vat om na ‘n toespraak te gaan luister.   Ek is verseker die kriminele respekteer die dag en dat daar geen voorvalle sal wees nie.

3) dankie dat julle so effektief die mense op plase beskerm het!   Die naasbestaandes en geliefdes van afgestorwenes is versekerlik dankbaar en gun julle ‘n tjop en dop.

4)julle beskikbaar is 24/7 en dat julle onmiddellik uitkom as ‘n mens hulp nodig het.

5)julle nugter op diens is en nie vrot na tuisgemaakte gis bier nie.

EK DINK REGTIG JULLE VERDIEN ‘N FEESDAG OM JULLE SUKSESSE TE GEDENK!!!!!!

DANKIE DAT SUID AFRIKA SO ‘N VEILIGE LAND IS OUENS EN VROUENS.

NOT!!!!!!!!!!!!!

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s