HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: MARCO

Eendag lank lank gelede in die land van Jaloesia was  daar ‘n wrede towenaar wat besluit het om net voor sy dood sy grootste wraak op die aarde te neem.   Hy maak toe vir Marco en van daardie dag af sukkel menige mans met ‘n ‘man crush!’

4 responses to “HOTTIE OF THE DAY

  1. Liwe Henk, jy sal tot ou anties verlei met jou hottie of the day. Gewoonlik is hulle beitjie te sag en afgerond na my rowwe, onbeskofte smaak, maar dié outjie kan ‘n mens nogal sien met stoppelbaard en ‘n overall aan. Netjies!
    Net ‘n vragie: Hoekom is jou blog so donker? Ek sukkel my vrek om jou posts gelees te kry— en ek wil so graag!
    ek en Jakosie het gister erg oor jou geskinderr (maar mooi!).
    Lekker dag vir jou.
    Van: Almal se favourite Antie

    • Hi Antie. Welkom op my blog. Mwah! Ek weet nie of jy bedoel die swart agtergrond of die swart siening wat op die blog is nie. Ek vind die lewe maar swarterig en hou daarvan om met dit te spot. Daarom is ek nie bang om enige onderwerp aan te raak nie. Godsdiens, seks, noem op ek sal ‘n opinie daaroor he en jou uitlok om anders daaroor te dink.

  2. Nee man, net die swart agtergrond. As jy my ken, sal jy weet ek is net straight as dit by mans kom, verder is ek die meeste van die tyd maar goed dwars, of links van die regering.

  3. Die text raak soms weg in die agtergrond ja. Ek en AntieKoekie het heerlik gesels.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s