HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: JASON

Die united nations het uiteindelik die aap uit die mou gelaat.   Die oorsaak van global warming is in in Amerika gevind en sy naam is Jason.
Jason is ‘n busboy by Starbucks in Malibu en dit is nnie verbasend dat sy tips elke dag meer as as wat sy onderbroek kan dra nie.  
‘Ek probeer maar met my big break kry,’ verduidelik hy toe hy my koffie vir my bring.   ‘Dit is moeilik want ‘n mooi lyf verseker nie ‘n rol nie, alhoewel porn filmmakers my mal maak!’   Jason volhard egter dat hy nie belangstel in daardie bedryf nie en dat sy ouers sal dood neerslaan as hy so iets sou doen.  
Maar as al die drawwers in Malibu so lyk, herooorweeg ek my weersin in sport en fisiese oefening.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s