IS DIT NET EK OF IS ALLES STRONT


Ek koop vandag die koerant met die hoop om nuwe nuus te sien soos wat die woord ‘nuus’ op dui!   Maar nee, dit is nogsteeds die ou De Kock storie. Laat hom tog los, julle het genoeg mense doodgemaak en bevorder na parlement, wat is hy nou?   Gaan een persoon die land omverwerp?   My fok as julle Mo Shaik (broer van Shabir wat heerlik by die huis sit ipv in die tronk) die Minister van die GEHEIME DIENS kan maak, los die ou kockie uit.   (All is fair in love and war) hy het net gedoen wat die ou regering hom toestemming voor gegee het.

Haiti ohh Haiti. Pragtig spog ‘n foto van ‘n onbinde lyk in die koerant.   Jy kan die dier uit die bos uit vat maar jy kan nie die bos uit die dier uit vat nie!   Het hierdie arme lamsak nie ‘n familie of riende wat sien my fok hier lê Pietie en word wurm kos nie!!!!????    Die natuur het ‘n manier om deur natturlike seleksie ontslae te raak van die swakker spesie, en in hierdie geval is dit jammer om te sê maar: ‘Haiti, die tribe het jou uitgestem!’  

Miskien is ek vandag net bietjie swartgallig maar dit is asof alles wat ‘n mens lees net goed genoeg is vir toiletpapier in een van die toilette wat nou opgerig is in ‘n ‘informele dorpie’ in die Kaap iewers.   Dit was die beste, hulle rig vir die mense toilette op maar bou nie ‘n muur of iets om dit nie.   Glade toilet spray is baie kwaad en oorweeg regstappe want dit maak hul produk totaal onnodig aangesien daar konstante vars lug is!  

ALLES IS STRONT!!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s