HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: LUKE

Tweed het nog nooit so mooi gelyk nie!   Selfs met klere aan is Luke instaat om ‘n mens te laat drup soos ‘n perkuleerder!

As student aan Oxford is Luke daarop ingestel om die stereotipe van ‘mooi mense het nie breins nie en gebruik hulle looks om bo uit te kom’ te verbreek en is ‘n regstudent.   Hy kom van ‘n klein dorpie (Strapme-On-Avon) en was di oudste van twee broers.   Sy ouer, van die middelklas, moe hulle vis en skyfie winkel amper 24 uur ‘n dag oophou om geld in te samel vir die universiteit, en Luke was elke dag op sy pos voor die chipsnyer om te help.

One response to “HOTTIE OF THE DAY

  1. Ek is amper seker ek hom nou die ander dag in die gange van die hof raakgeloop. Hy was geklee in sy beste Armani pak, en altwee sy lywagte was uiters paraat om die paparazzi van hom weg te hou. Hy is ‘n man van min woorde, en selfs die straight judge het voor sy glimlag geswig…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s