MASKERS


Shakespeare het dit reg opgesom toe hy gesê het die wêreld is ‘n verhoog en ons is die akteurs.   Soos goeie akteurs dit betaam sit ons almal elke oggend ons maskers op wanneer ons by die voordeur uitstap.

Ons laat baie min mense toe om die regte persoon agter die masker te leer ken en as dit nie vir die maskers is nie, sal ons dit ook nie deur die dag by die werk maak sonder om in die moeilikheid te kom of afgedank te word nie.

Nee, almal van ons sit die smile, happy ek dink nie jy is ‘n asshole masker op en gaan aan.

3 responses to “MASKERS

  1. Laat ek myself dan voorstel: ek is die koning van maskers. Dit is ‘n lang familie tradisie…

  2. Hoe veilig laat die samelewing jou voel dat jy sonder ‘n masker die dag sou aandurf?

    Ek dink nie die samelewing ‘koester’ mekaar meer nie. Dis survival of the bitches daarbuite, empatie word as swakheid gesien.

    Daarom trek jy maar jou oorlogsmondering aan en sluit jou huis, voor jy kop-onderste-bo verby die buurman ry en hom gerieflikheidshalwe miskyk.

    • Hey Skoor.
      Ek stem saam dit is soos ‘n 24/7 Survivor speletjie daarbuite, maar iewers moet ‘n mens dit stop vir jou eie beswil. Maak soos ek nou die dag, ek het die mense by die werk ingelig dat ek nie meer saam werkskollegas kuier nie aangsien daar altyd ‘n geskinder is. Hulle was oorbluf en het my soos skape aangekyk toe ek so blatant se wat ek voel. Maar dit is tyd dat mense ophou om my vir ‘n ride te vat en ek gaan nie meer my mond hou nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s