HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: CAPTAIN C

Dit is ‘n troos dat in die tydeperk van regstellende aksie, die lang arm van die gereg nog ‘nuwe agtergeblewenes’ aanstel!

Kaptein C is die bevelvoerder van die nuwe spesialis eenheid GAB (Gender Acceptance Brigade).   Hy veduidelik dat die eenheid spesialeer in haatspraak en ander vorme van diskriminasie.   ‘Almal het die reg om gelukkig te wees en as dit moet, moet dit wetlike toegepas word.’   Hierdie eenheid is ‘n hands on eenheid en elke saak word ondersoek.

Slegte nuus, die keuringsproses is baie streng en die nuwe applikante sal blootgestel word aan  ‘n fisiese ondersoek en almal wat belangstel moet ‘n portfolio van fotos inhandig vir oorweging.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s