HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: SEBASTIAAN

Ek het vandag niks witty om te skryf oor die hottie nie.   My brein is soos ‘n sif en ek worry ‘n bietjie oor alles.

 So ek los dit maar vir jou om jou eie storie op te maak.   Miskien is hy die ruiter op die wit perd wat kom red of die buurman wat skinny dip terwyl hy dink niemand sien hom nie.   Sjoe dis nogal ‘n goeie een.   Daar is niks soos ‘n goeie sessie voyerisme nie. HAHAHAHAHAHAHA

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s