SONDAG BLUES


Ek hou nie van Sondae nie!!!!

Dit is gewoonlik ‘n stil dag waar ‘n mens met jou eie gedagtes opgeskeep sit.   Dit is nou te wil sê na die wasgoed klaar gedoen is en die skottelgoed wat van Vrydag af staan.   Ek is maar ‘n slegte huishouer en daarom kan ek nie wag vir die week wanneer Alinah inkom nie!

Al hoogtepunt wat daar vandag is, is American Idol 15H00 op MNET.   Pateties, dat ‘n mens se lewe so om die tv draai.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s