LOADSHEDDING SE MOER


Ek het nou net die insetsel van 2010 en die powergrid op Carte Blanche gekyk en dit het my maagseer sommer weer laat bloei!

Toe ek nog ‘n kinders was, was die enigste keer wat ons nie krag gehad het nie die keer wat dit nie betyds betaal was nie!   Die woord ‘loadshedding’ het nie bestaan nie en is ‘n net so ‘n gruwelike nuutskepping soos ‘afrika-tyd’.   Al load shedding wat ek ken is Ferdie in die Big Brother tuin!   Hahahaha .Volgens my is dit net groot woorde om luiheid, korrupsie en skelmheid te verdoesel!

Wat het ESKOM gedink mense?   Kom ons sê ons in 45 miljoen mense in die land ok ………. hoeveel is geregistreerde belastingbetalers?   Miskien 9 miljoen(bloody woes geskat!)?   En hoeveel van die belastingbetalers betaal volprys vir krag?

KOMAAN MENSE!!!!! WORD WAKKER!!!! Ek het met my eie oë gesien hoe ‘n string mense by die SAPS hulle geel papiertjies gaan stempel dat hulle krag wil hê maar nie ‘n inkomste het nie.   En as jy slim is stuur jy jou ouma as kamma huiseienaar en omdat sy ‘n pensionaris is (en van die voorheen benadeelde spesie) kry sy die krag vir omtrent niks.   So sit ons met ‘n dorp wat gemelk word met kragrekeninge en townships wat of krag jippo of dit omtrent verniet kry.   Ek is gatvol vir dit!

Nou kom hou ons 2010 sokker en terwyl hulle ‘n bal ronskop in een dorp, sit hulle ons ligte af!   GET REAL!

Suid-Afrika, kry jou prioriteite reg asseblief.   No money……no service!   As jy net R10-00 het vir krag, dan kry jy net die waarde van dit en nie R1200-00 se krag nie.

One response to “LOADSHEDDING SE MOER

  1. Ek stem saam. Ek het met ‘n paar van my hooggeplaasde vriende gepraat, en volgens Mnr. Sparky Watts, (dit is die neef van die SAA hoof, Mnr. van der Veer) die CEO van ESCOM (lees: EKS-DOM) is die hele loadshedding plan, maar net deel van ESCOM se plan om ‘n massiewe prysverhoging te regverdig. Die Koeberg kragsentrale, (sonder grappies), voorsien krag aan Mosambiek teen ‘n fraksie van wat ons hier betaal. Regtig so. Maar Kaapstad se krag word herlei vanaf Mpumalanga. (Amersvoort). Dit is ‘n pot kak. Maar betaal gaan ons betaal. Gelukkig het ek baie hout – ek sal maar my kos op ‘n vuur gaarmaak, en met kerse oor die weg kom. En een van die dae dans ons almal weer om die brandstapels met Kentucky Fried Chicken bene deur ons neuse…

    Enigste problee,: hoe de fok gaan ek DSTV kyk?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s