HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: ANGUS JR.

PAMFLETTE EN STRAAT SLETTE

Wanneer dit so sleg gaan met kerk bywoning dat hulle straat promosies moet hou dan laat dit ‘n mens wonder wat word van ons land se Calvinistiese agtergrond.

 Die pragtige Angus Jr. is hier afgeneem in Grahamstad waar hy pamflette uitgedeel  het wat mens uitnooi na die massa samekoms wat nou binnekort daar gehou gaan word  in wat beskou word as die religieuse ekwivalent van Pride in Johannesburg en die Inner City Queer Project in Kaapstad. Hulle verwag ‘n groot opkoms en splashpools en gym apparate sal beskikbaar wees vir die  publiek.

 Angussie is ‘n student aan die universiteit van Kaapstad en studeer Menslike Bewegingskunde.   Daar is egter net een ding fout met daardie arms van hom  . . . . . . . dit is nie om my nie!

 PS- Met die knap Calvin Klein advertensie waarmee hy rondbeweeg het sal hy verseker ‘n internet borg van die betrokke modehuis kan verwag.

 ‘Ek is reg vir jou om hande op te lê.’

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s