HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: IMA LUCKY

Vanoggend toe ek wakker word en soos gewoonlik my glas water by die wasbak gaan drink, sien ek deur die venster iemand in my swembad!

Ek het uitgestorm en begin vloek en skel maar nadat ek met ‘n vae uitrukking aangekyk is het ek weer begin vra wie hy is!!!   Sy naam is Ima en hy is van Haiti.   Erg geskok en met hartseer vertel hy my hoe hy en sy vriendin besig was om te swem op ‘n privaat strand toe die aardbeweing Haiti tref.   Die skudding het ‘n tsunami veroorsaak en hy is weggesloer deur die see en het sy bewussyn verloor.   Toe hy weer by sy volle positiewe kom sien hy hy bevind hom in ‘n swembad.   Ek het ‘n smile op my gesig gekry want ek kon nie onthou wanneer laas was daar ‘n naakte hunk in my swembad nie. 

Die erg verwilderde Ima was te bly toe ek hom ‘n warm stort en klere aanbied en ek het op die bed gaan sit terwyl hy my meer van die ervaring vertel het.

Die laaste gedagte……Sorg dat jy altyd ‘n draad klere aanhet want jy weet nooit in wie se swembad jy wakker word nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s