HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: JUAN

Benoni het nog ‘n internasionale ster opgelewer.   Juan is huidiglik in San Fransisco besig met sy 200ste blou film genaamd “You can touch this!” en is baie trots op sy metioriese sukses nadat hy in ‘n klub ontdek is waar hy ‘n gogo danser was.

Juan is aktief betrokke met gemeenskap, ek bedoel in die gemeenskap, en is ‘n voorstander van gay huwelike.   Hy self is nog single maar hy is nie in die mark vir langtermyn verhoudings nie.   “Wie wil nou die koei koop as jy die melk verniet kan kry.”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s