HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: ROBBIE

Robbie die Hobbit van Linkerklinkerland is die trots van sy dorpie na hy in ‘n onlangse geveg met Sophie the Terrible die oorhand gekry het en die tragiese Lesbiese slet met blindheid geslaan het.

Sophie is bekend daarvoor dat sy onregmatig eiendom vat en op ‘n diktatoriese wyse alle teestand onderuk.   Sy het haarself die heerser van die koninkryk verklaar en na jare se onderdrukking het die dorpies lootjies getrek om te besluit wie teen haar gaan baklei.   Robbie het gewen!

Hy is net kort van knie hoogte hoog in ons terme maar na ‘n woeste bakleiery het hy sy klere uitgetrek in ‘n laaste poging om bietjie af te koel en toe Sopie the Terrible sy naakte lyf aanskou het ‘n hewige blindheid haar oorval waarvan sy nie herstel het nie en so kon die ander inwoners van Linkerklinkerland haar oorrompel en op en oor 26 van hulle frigatte laai en oor die see vat.

Hoera vir Robbie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s