HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: SJEMEN

Ouer broer van Kain (vorige Hottie of the Day), Sjemen in sy oggend bad.

Die outeur van die blog moes hard soek op die internet en het op die FBI se webtuiste hierdie foto van Sjemen bekom.   Hy die gesig van Juicy Jew (Juicy Lucy se eweknie in Gaza) en volgens verklarings het hy nie bande met sy gesin se aktiwiteite nie omrede hy ‘die westerse siekte van gayheid het,’ aldus ‘n bron uit die familie.

Wat wel duidelik is, is dat hulle rondspeel in ‘n goeie genetiese poel want Sjemen is ‘n kort koppie agter sy broer wat die uiterlike betref.   Die outeur wonder net of genetiese manupilasie nie ook betrokke is nie, en dat die bomme wat Amerika en sy alliansie gesoek het nie in proefbuise gesoek moet word nie.   

Sjemen voel duidelik tuis in sy melkbad met vrugte stukkies in en gee ‘n nuwe betekenis aan die woord ‘smoothy!’  

Volgende keer as jy by ‘n restaurant kom, maak seker jy vra vir ‘smooth sjemen’ maar moet dit asseblief nie vra wanneer jy by ‘n fertuliteit kliniek is nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s