HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: KAIN

Staan terug en moenie val vir die gesiggie nie!   Hierdie is ‘n man wat jy met handskoene moet aanpak!

Kain is die jongste van Mnr. Bin Laden se drie seuns en alhoewel hy skuil agter sy sogenaamde ‘modelwerk’, is hy ‘n gewetenlose man wat nie twee keer sal dink om sy wapen te gebruik nie.

Na die 911 mislukking (want Amerika staan nog) was Kain nie gesien op die loopplanke van Milan of Parys nie en het die gerugte geloop dat hy een van die vliegtuie gemors het.  

Kain het egter onlangs weer tevoorskyn gekom in Irak en is die segspersoon vir ARABICA (‘n mans parfuum vir die kameel in jou!)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s