KONING TUSSEN MY BENE


Toe ek vanmiddag wakker word van ‘n heerlike middagslapie, vind ek Kingston (my brakkie) tussen my bene deurloer.

‘n Troeteldier bly darem maar ‘n geskenk vir ‘n mens se siel.   Kingston het my al deur baie swaar tye gehelp en was vir lank my steunpilaar.   Dit is ook hy wat my deurgehelp het tydens my siekbed in Tanzania.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s