HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: RYKER NEETHLING

Net soos meerminne en kersvader is die perfekte glimlag, lyf en persoonlikheid ‘n mite.

 Ryker Neethling is egter die uitsondering!   Hy het nie net ‘n smile wat ys op die pole sal smelt nie, ‘n lyf waarvan jy ‘n muntstuk kan hop nie, maar ook ‘n innemende persoonlikheid.

 Mnr. Neethling is ‘n boekhouer by Price,Waterhouse&Cooper en in sy vrye tyd help hy by House of Hope en Claws.   ‘Ek verstaan verwerping en moes my hele skoolloopbaan baklei teen bullies omdat ek bietjie oorgewig was en nie by hulle ingepas het nie,’ verduidelik die spierplesier.

 Ryker is ook ‘n fanatiese swimmer en kom winter of somer sal jy hom in die oggend voor hy werk toe gaan hom kry laps swem in sy swembad.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s