HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: DIETER

Dieter is ‘n Duitse uitruil student aan UOVS en spog met die mooiste oë wat ek nog in ‘n lang tyd gesien het.   Hy studeer tans Internasionale Politiek en belei dat sy einddoel is om soos Dr. Evil die wêreld te probeer oorneem of ten minste ‘n diktator te word in een of ander Afrika land (vat Tanzania asseblief).

As lid van die NDP (Nuwe Duitsland Party) het hy opleiding gekry in gevorderde wapenhantering en is bekwaam om enige ‘weapon of mass seduction’ te hanteer.   Dieter is ook geskool in die fynere kuns van massa eliminasie en beskou plae soos HIV as die mees suksesvolste biochemiese geskepte virus sedert die uitvinding van mosterd gas.

Sy rolmodelle is natuurlik: Hitler (Huil! Ek bedoel Heil!), Sadam en Mugabe.

Dieter is van mening dat al wat die Midde Ooste kwessie sal oplos ‘n atoombom of twee of drie is.   “Wie wil nou eintlik daardie land hê?   Ek bedoel, die infrastruktuur is totaal vernietig, die stede lê fucked up geskiet en gebombardeer en al ekonomiese dryfveer wat daar is, is die reis na Mekka of die godsdienstige besoekers wat wil huil teen ‘n muur!   Stuur ‘n sms of epos for goodness sake!”

Dieter is getroud met ‘n Vlaamse merrie en spog met twee pragtige witkop seuntjies.   Die oudste, word verneem, het nie blond uitgekom nie maar gerugte word ten sterkste ontken en sy roots sal aan jou getoon word op aanvraag.

PS. Opinies en opmerkings in die skrywe is die opsomming van die gesprek met Dieter en is nie noodwendig die opinies en houding van die Blog skrywer nie.  

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s