HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: DAWIE

Dawie is ‘n mode ontwerper van Upington is verlangs aangenaaide familie van Robbie Klay.   Anders as die bekende sanger erken Dawie dat hy nie ‘n noot kan hou nie en klink soos Steve Homeyer op ‘n goeie aand.   Verder bieg hy ook dat anders as Robbie hy nie ‘vriende’ was en is met enige bekende persoon nie en dus ongelukkig geen voet in die vermaaklikheid bedryf kon kry nie.

Die oud leerling van Upington Hoërskool is bedrewe met sy hande en maak draadkarre vir liefdadigheid.   Hy is ook bekommerd oor global warming en staan vas by sy standpunt dat as almal hulle heaters tot niet maak sal die aarde ‘n koeler plek wees!

Gaan besoek gerus sy winkel en gaan proe sy heerlike kaaskoek wat hy belowe hy met sy eie hande maak!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s