EROTIEK OF PORNO?


Dit wil vir my voorkom asof my blog, en veral my ‘hottie of the day’ insetsel, baie kontroversie in die afrikaanse geledere ontketen het.

Voordat ek verder gaan is dit belangrik dat ons net weet waarvan ons praat:

Definition (CAMBRIDGE DICTIONARY)


pornography, informal porn
 [Show phonetics]
noun [U] 
pictures, movies, or writing that show or describe sexual acts or naked people for the purpose of exciting people sexually, and usually for no other purpose 

pornographer
 [Show phonetics]
noun [C] 
a person who makes or sells pornography 

Vir al daardie kritici wil ek net sê:  ‘Gaan draai jul koeksusters op ‘n ander plek want die sous is besig om my gemoed te vergal!’   Pornografie volgens my omsluit Die Hustler, Scope en blou films.   As jy dink hierdie fotos is pornografie sal ek voorstel jy kanseleer onmiddellik jou internet want jy het nog niks gesien nie baby.   Of is jy een van die mense wat wag dat roulief of manlief slaap voordat jy al die porn op die internet opsoek en download.

Die foto’s wat ek opsit is EROTIES mense! Dit is die woord, nie porno nie! HAHAHAHAHAHA.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s