5 JANUARIE 2010


Vandag moes ek my 12h00 deurbring in die dokter se spreekkamer en moes geduldig wag totdat hy soos gewoonlik 15 min laat is.   Dit is mos maar een van daardie dinge in die lewe, naamlik, vir ‘n dokter wag jy altyd.   Ek is verwys na ‘n spesialis en omdat die nog op verlof is vir hierdie week, is ek afgeboek vir die res van die week totdat hy my kan sien.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s