HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY : BASIE

Basie is ‘n karwag in Odendaalrus en sy gebied is voor die nuwe Pick n Pay.   Hy vat sy werk baie ernstig op en jy sal nie durf waag ‘n kar daar steel nie.  

Die enigste slegte ding van Basie is dat hy bietjie mentally af is en net gaan werk  in hierdie wit speedo.   Hy verbeel homself hy is die superman van karwagte!    Jy sukkel ook om ‘n volledige gesprek met hom te kan voer, maar met so ‘n smile en six pack en lyf, wie wil nou gesels!!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s