TOILET TALK


Kak conversation

Ek het skaars op die kakhuis gaan sit in Menlyn toe ek die ou langs my hoor: “Hey, hoe lyk dit?” Verward antwoord ek toe maar terug: “Uuhhm, ek is fine, net bietjie besig nou…” Weer hoor ek die stem: “So wat maak jy?” Nie dat dit enigsins iets van sy besigheid is nie, maar ek sit nou hier, so toe antwoord ek terug: “Seker maar dieselfde as jy. Shopping en so aan.” Weer hoor ek langsaan: “Kan ek oorkom?” Toe strip ek my moer: “Luister hieso, ek is besig om te kak. In ‘n publieke toilet. My fok man!” Langsaan hoor ek ‘n half nervous stem: “Luister, ek bel jou terug. Hier is ‘n idiot in die toilet langsaan wat my heeltyd antwoord terwyl ek met jou praat.”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s