MELKKOS


Net wat ma voorgeskryf het vir ‘n reënerige dag.   Lekker melkkos.

Dit bring altyd herrinneringe van my skooldae toe jy nog net kon aansit vir ete wat ma voorberei het.   Sy was baie lief om dit in die winter te maak of wanneer dit reën.   Dit was altyd ‘n treat en die reuk van kaneel suiker het vir altyd ‘n positiewe assosiasie gemaak.

DIE REALITEIT

1)Die bediende was seker nie aan diens nie en ma was te lui om iets te maak om te eet wat effort vereis

2)Dit was regtig een van die gunstelinge van die gesin, of

3)Dit was die bittereinde van die maand en al wat in die huis was, was melk,meelen botter

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s