HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY: PIETER

 

Pieter is ‘n mechanic in Fochville en was baie sku om afgeneem te word.   Hy beskou homself glad nie as ‘n sekssimbool nie en het ‘n slight fettish vir hare.

Pieter was altyd die tingerige outjie op skool wat almal op gepik het en gewedgy het maar ek dink ons kan vandag met sekerheid sê dat die ouens wat hom rondgestamp het op skool, vandag soos hy wil lyk of hom wil doen! Ek weet ek sou wou (altwee).

Slegte nuus, Pieter is in ‘n committed relationship nou al vir ‘n week (wat lank is vir hom) aangesien sy vorige verhouding 2 ure gehou het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s