‘The other night a good frind told me never let my heart fall into careless hands, and I said thanks thats very nice, but things don’t always go the way we plan.’ My heart goes bang – Dead or Alive.
Die gevaar vandag was dat my brein en nie my hart aan myself oorgelaat was. Die twee lobbe wou net nie saamspeel nie en dit het gevoel asof hulle teen my baklei. Soos in die comics! hulle het bande na my arms en bene verbreek en beweging seer, moeilik en stadig gemaak.
Ek het maar gaan rus op diee bank en gehoop die migrainne sou weggaan, maar dit het nie.
Die rede vir my brein se shutdown is die spanning waarin ek vandag was en die vooskou van more.
Advertisements