HOTTIE OF THE DAY


HOTTIE OF THE DAY:ADAM

Adam is ‘n boorling (no pun intended) van Welkom en het sy internet debuut gemaak in hierdie foto geneem deur die uwe.

Adam is ‘n voorstander van die ‘green piece’ beweging en ry fiets in plaas van sy ma se BMW, eet tuna van Woolies aangesien daar geen dolfyne per ongeluk in die nette agtergebly het nie en gebruik ook geen roll on (soos uit foto gesien glo hy daaraan om  elke dag sy kieliebakke na die son te rig).

As ‘n selferkende biseksualis glo Adam net aan seks as hy dit kan koop en dan ook net in dollars of ponde asb.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s