KERSFEES WAS ‘N AAKLIGE TYD VIR MY EN EK SUKKEL NOU NOG OM DAAROOR TE KOM.   DIT WAS VIR MY NET ‘N DOELLOSE DAG EN AL DIE MENSE WAT SO AANGAAN OOR HUL FAMILIES HET MY NIE AANGESTAAN NIE.    EK DINK EK HET EEN SMS GESTUUR.

MAAR DIE DAG WAS NIE ‘N TOTALE VERLIES NIE WANT EK HET TYD GEHAD OM TE DINK AAN DIE PAD VORENTOE, EN AAN MY WERK.   EK HET TOT 3 BESLUITE VIR 2010 GEKOM:

  1. GELD IS KONING!   KAAPSTAD GAAN MY EN KOBUS SE VERANDERING IN DIE LEWE TEWEEGBRING WAARNA ONS ALTWEE SOEK.   ALLES HET ‘N PRYS EN OM BO UIT TE KOM MOET JY SOMS OP IEMAND SE VINGERS TRAP.     NOOIT SAL EK NIE WEER NIE GELD HE NIE.
  2. DIE LEWE HET GEDINK HY HET MY GEBREEK MAAR EK HET SLEGTE NUUS VIR HOM.   EK FOKKEN STAAN NOG JOU ASS!   EK SAL JOU WYS DAT EK ALLES WAT EK IN DIE LEWE WIL HE GAAN VAT EN KRY.   WATCH MY.
  3. AL TWEE BOGENOEMDE WERK SAAM OM ‘N GELUKKIGE MENS, VENNOOT, PARTNER OF LIEFDESMAAT TE KAN WEES.    VOOR DESEMBER 2010 SAL EK NIE MEER ALLEEN WEES NIE.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s