About

‘n Bietjie malheid het niemand nog ooit sleg gedoen nie en as jy dit kan afwissel met ‘n gin&tonic is dit soveel meer pret!   Ek is ‘n doodgewone ou wat sinies genoeg is oor die lewe, liefde en politiek om ‘n opinie oor alles te hê.   Jy moet redelik sterk van oortuiging wees om met my te argumenteer want behalwe vir die feit dat ek geniaal is (LOL) glo ek my eie realiteit.

One Response to About

  1. Henk, jys veronderstel om meer van jouself op die bladsy te vertel…

    my brilglase is skoongevryf – ek spits my ore – doen jy dan net soos versoek!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s