SINGLE BY CHOICE

Ok, dit is official………

EK GEE OP!!!!!!!!

Ek gaan nou nie eens meer probeer om iemand te ontmoet nie.   Om die een of ander rede is ek meer repulsive as ‘n bol honde dinges en obviously is daar nie iemand daarbuite vir my nie.   En moet nie vir my probeer anders wysmaak nie want ek is al meer as ‘n jaar single.

Al wat vir my snaaks is, is dat die klubs op ‘n Saterdag vol mense is maar elke ander dag van die week sien jy hul nerens.   Facebook is ‘n dud, Gaydar is useless tensy jy wil seks op die sypaadjie hê sonder om die ou se naam te ken.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s